Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 12

Kyk 2 Korinthiërs 12:9 in konteks