Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 10:17-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. Maar wie roem, moet in die Here roem.

18. Want nie hy wat homself aanbeveel, dié is beproef nie, maar hy wat deur die Here aanbeveel word.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 10