Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 1:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur ons onder julle verkondig is, deur my en Silvánus en Timótheüs, was nie ja en nee nie, maar was ja in Hom.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 1

Kyk 2 Korinthiërs 1:19 in konteks