Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WANT ons roem is dit: die getuienis van ons gewete dat ons in eenvoudigheid en reinheid van God, nie in vleeslike wysheid nie, maar in die genade van God in die wêreld verkeer het, en veral by julle.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 1

Kyk 2 Korinthiërs 1:12 in konteks