Ou Testament

Nuwe Testament

2 Johannes 1:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel.

Lees volledige hoofstuk 2 Johannes 1

Kyk 2 Johannes 1:6 in konteks