Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timótheüs 6:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die wat gelowige here het, moet hulle nie verag omdat hulle broeders is nie, maar moet hulle des te meer dien, omdat hulle wat die weldade ontvang, gelowiges en geliefdes is. Leer hierdie dinge en wek daartoe op.

Lees volledige hoofstuk 1 Timótheüs 6

Kyk 1 Timótheüs 6:2 in konteks