Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timótheüs 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

my wat vroeër ’n lasteraar en ’n vervolger en ’n geweldenaar was. Maar aan my is barmhartigheid bewys, omdat ek dit onwetend gedoen het in ongeloof.

Lees volledige hoofstuk 1 Timótheüs 1

Kyk 1 Timótheüs 1:13 in konteks