Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timótheüs 1:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus, volgens die bevel van God, ons Verlosser, en van die Here Jesus Christus, ons Hoop,

2. aan Timótheüs, my ware kind in die geloof: Genade, barmhartigheid, vrede van God onse Vader en Christus Jesus, onse Here!

Lees volledige hoofstuk 1 Timótheüs 1