Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonicense 5:25-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. Broeders, bid vir ons.

26. Groet die broeders almal met ’n heilige kus.

27. Ek besweer julle by die Here dat hierdie brief aan al die heilige broeders voorgelees word.

28. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonicense 5