Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonicense 5:24-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. Hy wat julle roep, is getrou; Hy sal dit ook doen.

25. Broeders, bid vir ons.

26. Groet die broeders almal met ’n heilige kus.

27. Ek besweer julle by die Here dat hierdie brief aan al die heilige broeders voorgelees word.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonicense 5