Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonicense 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar nou dat Timótheüs net van julle af by ons aangekom het en ons die goeie tyding van julle geloof en liefde gebring het, en dat julle altyd ’n goeie herinnering aan ons behou en verlang om ons te sien, net soos ons ook vir julle —

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonicense 3

Kyk 1 Thessalonicense 3:6 in konteks