Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonicense 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en ons het Timótheüs, ons broeder en dienaar van God en ons medewerker in die evangelie van Christus, gestuur om julle te versterk en julle te bemoedig in julle geloof,

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonicense 3

Kyk 1 Thessalonicense 3:2 in konteks