Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonicense 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR nadat ons, broeders, ’n kort tydjie van julle geskeie was — in persoon, nie met die hart nie — het ons met groot verlange ons des te meer beywer om julle aangesig te sien.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonicense 2

Kyk 1 Thessalonicense 2:17 in konteks