Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonicense 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom dank ons God ook sonder ophou dat, toe julle die woord van God ontvang het wat deur ons verkondig is, julle dit aangeneem het nie as die woord van mense nie, maar, soos dit waarlik is, as die woord van God wat ook werk in julle wat glo.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonicense 2

Kyk 1 Thessalonicense 2:13 in konteks