Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonicense 1:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

PAULUS en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonicense 1

Kyk 1 Thessalonicense 1:1 in konteks