Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net so moet julle, jongeres, aan die oueres onderdanig wees; en wees almal met ootmoed bekleed in onderdanigheid aan mekaar, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:5 in konteks