Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:9 in konteks