Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.

17. En as julle Hom as Vader aanroep wat sonder aanneming van die persoon oordeel volgens elkeen se werk, wandel dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap;

18. omdat julle weet dat julle nie deur verganklike dinge, silwer of goud, losgekoop is uit julle ydele lewenswandel wat deur die vaders oorgelewer is nie,

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1