Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 9:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Watter loon het ek dan? Dat as ek die evangelie verkondig, ek die evangelie van Christus kosteloos bring, om nie van my reg in die evangelie ten volle gebruik te maak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 9

Kyk 1 Korinthiërs 9:18 in konteks