Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR ék het van geeneen van hierdie dinge gebruik gemaak nie. En ek skryf dít nie met die bedoeling dat dit so met my moet wees nie, want dit sou vir my beter wees om te sterwe as dat iemand my roem sou verydel.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 9

Kyk 1 Korinthiërs 9:15 in konteks