Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ander deel het aan die reg op julle diens, het ons nie nog meer nie? Ons het ewenwel nie gebruik gemaak van hierdie reg nie, maar ons verdra alles om geen hindernis vir die evangelie van Christus te veroorsaak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 9

Kyk 1 Korinthiërs 9:12 in konteks