Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan is dit al werklik ’n gebrek onder julle, dat julle regsake met mekaar het. Waarom ly julle nie liewer onreg nie? Waarom laat julle jul nie liewer berowe nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 6

Kyk 1 Korinthiërs 6:7 in konteks