Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die voedsel is vir die maag, en die maag is vir die voedsel, maar God sal die een sowel as die ander tot niet maak. En die liggaam is nie vir hoerery nie, maar vir die Here; en die Here vir die liggaam.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 6

Kyk 1 Korinthiërs 6:13 in konteks