Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 4:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want al sou julle tienduisend tugmeesters in Christus hê, dan het julle tog nie baie vaders nie; want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur die evangelie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 4

Kyk 1 Korinthiërs 4:15 in konteks