Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 4:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ons is dwaas ter wille van Christus, maar julle is verstandig in Christus. Ons is swak, maar julle sterk. Julle is in aansien, maar ons in oneer.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 4

Kyk 1 Korinthiërs 4:10 in konteks