Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 2

Kyk 1 Korinthiërs 2:14 in konteks