Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 16:22-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom ’n vervloeking wees! Maranáta!

23. Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle!

24. My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 16