Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 16:20-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. Al die broeders groet julle. Groet mekaar met ’n heilige kus.

21. Die groete van Paulus, met my eie hand.

22. As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom ’n vervloeking wees! Maranáta!

23. Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle!

24. My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 16