Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 15:43-45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

43. daar word gesaai in oneer, daar word opgewek in heerlikheid; daar word gesaai in swakheid, daar word opgewek in krag.

44. ’n Natuurlike liggaam word gesaai, ’n geestelike liggaam word opgewek. Daar is ’n natuurlike liggaam, en daar is ’n geestelike liggaam.

45. So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het ’n lewende siel geword; die laaste Adam ’n lewendmakende Gees.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15