Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 15:17-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. en as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, dan is julle nog in julle sondes;

18. dan is ook die wat in Christus ontslaap het, verlore.

19. As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.

20. Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15