Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 15:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dan word ons valse getuies van God bevind, omdat ons teen God getuig het dat Hy Christus opgewek het, wat Hy nie opgewek het nie, ten minste as die dode nie opgewek word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15

Kyk 1 Korinthiërs 15:15 in konteks