1 Korinthiërs 14:39-40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53) Daarom, broeders, beywer julle om te profeteer en moenie verhinder dat daar in tale gespreek word nie.