Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 14:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Laat twee of drie profete spreek en die ander dit beoordeel.

30. Maar as daar iets geopenbaar is aan ’n ander wat daar sit, laat die eerste swyg.

31. Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat almal kan leer en almal bemoedig word.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 14