Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

AL sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ’n klinkende metaal of ’n luidende simbaal geword.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 13

Kyk 1 Korinthiërs 13:1 in konteks