Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 12:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Almal is tog nie apostels nie, almal is tog nie profete nie, almal is tog nie leraars nie, almal is tog nie kragte nie?

30. Het almal genadegawes van gesondmaking, spreek almal in tale, kan almal dit uitlê?

31. Maar beywer julle met die oog op die beste gawes; en ek wys julle ’n nog uitnemender weg.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 12