Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 12:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie.

2. Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode net soos julle ook al gelei is.

3. Daarom maak ek julle bekend dat niemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus ’n vervloeking noem nie; en niemand kan sê dat Jesus die Here is nie, behalwe deur die Heilige Gees.

4. Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees;

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 12