Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 11:19-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. Want daar moet ook partyskappe onder julle wees, sodat die beproefdes onder julle openbaar kan word.

20. As julle dus saamkom, dan wil dit nie sê dat julle die nagmaal van die Here eet nie.

21. Want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 11