Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 11:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. WEES my navolgers, soos ek dit ook van Christus is.

2. EN ek prys julle, broeders, dat julle in alles aan my dink en aan die leringe vashou soos ek dit aan julle oorgelewer het.

3. Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en die man die hoof van die vrou, en God die hoof van Christus.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 11