Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:20 in konteks