Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

nie soos Kain wat uit die Bose was en sy broer doodgeslaan het nie. En waarom het hy hom doodgeslaan? Omdat sy werke boos was en dié van sy broer regverdig.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:12 in konteks