Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:5 in konteks