Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:27 in konteks