Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat julle dan van die begin af gehoor het, laat dit in julle bly. As in julle bly wat julle van die begin af gehoor het, dan sal julle ook in die Seun en in die Vader bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:24 in konteks