Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:8-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

8. AS ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.

9. As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

10. As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot ’n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1