Dit sal ook ’n weiplek weesvir die oorblyfsel van Juda.In die aand sal die huise van Askelonhulle rusplekke wees.Die Here hulle God sal vir hulle sorgen hulle weer voorspoedig maak.