Ek weet alles wat God doen, is vir ewig.Niemand kan daar iets byvoeg of daar iets van wegneem nie.God doen dit sodat die mens Hom sal eer.