Balak het vir Bileam gevra: “Ek het jou dan dringend ontbied om na my toe te kom. Hoekom het jy nie dadelik gekom nie? Glo jy dan nie dat ek jou kan beloon nie?”