Skryf Aäron se naam op die stok van die Levistam. Daar moet ’n stok wees vir elkeen van die leiers van die stamme.