Nog voor hulle die vleis klaar geëet het, het die Here se woede teen die volk losgebars. Die Here het ’n baie groot siekte onder hulle laat uitbreek.