Dié van Israel wat oorbly, sal soos ’n sterk leeu tussen die talle volke wees.Die ander volke sal wees soos hulpelose skape, niemand sal hulle kom red nie.